Dienstye

U word hartelik uitgenooi om ons te besoek. Kom beleef gerus die werking van die Heilige Gees saam met ons tydens een van ons byeenkomste

Woensdag
Vrouebiduur
10H00
Woensdag
Gemeente Biduur
19H00
Donderdag
Bybelskool
19H00
Vrydag
A.R.M.Y Jeug
19H15
Sondag
Gesinsdiens
09H00
Sondag
Voetspoortjies Kinderbediening
09H00
Sondag
Aanddiens
18H00