Wanneer dit kom by die kwessies van die hart en emosionele onstuimigheid, dan is daar geen beter voorbeeld as die Here self nie.
Gelukkig het die Meester ook mense op u lewenspad gesit wat kan luister, en wat met liefdevolle raadgewing rigting en teregwysing kan aanbied. Hetsy die gemoed vol, of die emosies swaar is, vind die gemoedsrus dat `n kundige in die gebied van u behoefte bekikbaar is om u by te staan met raad, wat gebou is op Bybelse en Geestelike beginsels.
Die fasilitering word streng privaat hanteer weens die sensitiwiteit daarvan en is op afspraak bekikbaar.