Bybelskool Opleiding

Hier rus ons u graag toe met Woord kennis, geestelike waarhede, toekoms gerigte oplossings en Koninkryk beginsels. Ons modig u aan om in te skakel en die Woord te ontdek, sodat dit `n Lig op u pad kan wees. Hierdie kursusse word deur die gemeente geadverteer; hou asb. die advertensies en afkondigings dop.

Indien u belangstel in Tersiêre kwalifikasies, is dit ook tot u beskikiing, en kan u deur middel van ons Kerk se Teologiese Seminarie, wat geakkrediteerd is met die Noordwes Universiteit se Teologiese Departement, direk kontak maak by; www.miccts@gmail.com