Die Dunamus is `n span met vriendelike en warm persoonlikhede wat sal toesien dat u welkom, tuis en ingelig is, wanneer u in skakel by die gemeente.
-
- Die groep skakel en besoek ons nuwe besoekers;
- Verskaf nodige inligting aan lede en besoekers omtrent die gemeente en aktiwiteite;
- Verduidelik graag die liturgie van die kerk; en
- Is ook deel van ons altaar werkers.