Siekesorg

Met gesag en onder opdrag van die Meester self, hou die groep `n waaksame en besorgde hand oor die siekes in ons gemeente.

`n Gebed in die more, `n gebed in die aand-, `n kuiertjie, of net n sagte handdruk en die wete, dit is God wat waak, vorm die boodskap van hoop aan elke sieke.

Met geloof in Gededelike genesing beywer ons ons tot genesing in Sy Naam en verklaar ons, ons diepe afhanklikheid aan die Here.